Trump teken Epstein Files Transparency-wetsontwerp

Lees ook :

Trump teken Epstein Files Transparency-wetsontwerp fotokrediet: X

VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gister aangekondig hy het die Epstein Files Transparency Act geteken.

Lees ook: Huis van verteenwoordigers keur Epstein-wetsontwerp goed

Die wet sal die justisiedepartement dwing om die dossier oor die ondersoek na die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein binne 30 dae vry te stel.

Trump het gesê: “Miskien sal die waarheid oor hierdie Demokrate en hulle assossiasies met Jeffrey Epstein binnekort bekend gemaak word, want EK HET SO PAS DIE WET GETEKEN OM DIE EPSTEIN-DOKUMENTE VRY TE STEL”.

Pam Bondi, die prokureur-generaal, sal 30 dae hê om die dokumente vry te stel, maar die wet bepaal dokumente kan teruggehou word as dit ‘n slagoffer se identiteit bekend maak of deel is van ‘n aktiewe ondersoek.

Bronne: BBC, The Star, NBC News

Lees ook: Huis van verteenwoordigers keur Epstein-wetsontwerp goed

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief