Trump verhoog tariewe op staal, aluminium na 50%

Lees ook :

Tariewe op staal en aluminium verhoog na 50% fotokrediet: Canva

VSA. – Pres. Donald Trump het gister invoertariewe op aluminium en staal na 50% verhoog.

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Luidens ’n verklaring deur die Withuis het Trump die tariewe verhoog om die Amerikaanse staal- en aluminium-industrieë teen onregverdige handelspraktyke te beskerm.

Tariewe vir die VK se handel na die VSA sal op 25% bly, met moontlike veranderinge vanaf 9 Julie – afhangend van die status van die ooreenkoms tussen die twee lande.

Bronne: The White House

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief