LEES OOK: Voertuig beland in swembad tydens mediese noodgeval
Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, luitenant-generaal Thembi Hadebe, het ’n hoëvlak ondersoek gelas na die omstandighede wat gelei het tot die skietery wat twee mense dood gelaat het, terwyl ses beserings opgedoen het.





