Twee gevalle van cholera in Limpopo aangemeld

Lees ook :

Twee gevalle van cholera aangemeld in Limpopo
Twee gevalle van cholera aangemeld in Limpopo fotokrediet: Canva

Lees ook: Cholera-uitbraak in Zimbabwe maak Suid-Afrika bekommerd

LIMPOPO. – Twee gevalle van cholera is in Limpopo aangemeld. Die persone is van Zimbabwe en het onlangs in Suid-Afrika aangekom.

Hulle was in Zimbabwe vir die feestyd en is onderskeidelik in die Musina- en Hellen Franz-hospitale opgeneem.

Daar is tans ’n cholera-uitbraak in Zimbabwe met 2 037 gevalle wat aangemeld is en 68 persone wat oorlede is.

Mense word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir die simptome van cholera, wat diarree, naarheid en dehidrasie insluit.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, The Africa

Lees ook: Cholera-uitbraak in Zimbabwe maak Suid-Afrika bekommerd

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief