Twee liggame in Gqeberha gevind

Lees ook :

Twee liggame gevind in Gqeberha
Twee liggame gevind in Gqeberha

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

GQEBERHA. – Twee ontbindende liggame van mans is gisteroggend in ’n sloot in Gqeberha gekry.

Een man het ’n swart T-hemp, ’n kortbroek met ’n blompatroon en swart tekkies aangehad. Die ander man was in ’n ligtepienk hemp, groen sweetpakbroek en swart tekkies geklee.

Hulle ouderdomme word tussen 30 en 40 jaar geskat.

Die polisie is besig om twee sake van moord te ondersoek en het gevra enigiemand met inligting moet na vore kom.

Bronne: SAPD

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief