Uitbraak van Duitse masels in SA

Lees ook :

Uitbraak van Duitse masels in SA
Uitbraak van Duitse masels in SAfotokrediet: Canva

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes het bevestig daar is tans ‘n uitbraak van Duitse masels in Suid-Afrika.

Meestal word swanger vrouens en kinders onder tien jaar deur die siekte aangetas. Simptome van Duitse masels sluit in koors, uitslag, loopneus, rooi oë en ‘n hoes.

Volgens Cape Town ETC is meer as 10 000 gevalle van masels en Duitse masels in Suid-Afrika in 2024 aangemeld.

Bronne: EWN, Cape Town ETC, IOL

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief