KYK: Covid-19-entstof kom in Suid-Afrika aan
SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa, David Mabuza (adjunk-president) en dr. Zweli Mkhizi, minister van gesondheid, het gistermiddag die Covid-19-entstof ontvang. Met Emirates via Dubai…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 338 op Monday 1 February 2021.
SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa, David Mabuza (adjunk-president) en dr. Zweli Mkhizi, minister van gesondheid, het gistermiddag die Covid-19-entstof ontvang. Met Emirates via Dubai…
LIMPOPO. – ’n Familie van hier glo steeds hulle bure het in 2016 hulle twee kinders verkrag waarna die kinders glo gebad is om…
Joey Schoeman (26) en Gerhard Schoeman (31) is opgewonde oor die geboorte van hul eerste kind. Die dogtertjie sal op 8 Februarie met ’n…
PORT ELIZABETH. – Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê Daniel Zaaiman (16) is deur speurders van die Kabega Park-polisie in ’n busdepot gevind. Daniel is…
TEXAS. – Twee broers van vyf en sewe jaar oud het vir ’n week saam met hulle 71-jarige voog se liggaam in hulle huis…
PORT ELIZABETH. – Daniel Zaaiman (16) van Kabega Park het op 30 Januarie 2021 om 13:30 middagete in sy ouma se kombuis gemaak voor…
Hier kan jy nou daagliks die Suid-Afrikaanse wisselkoers dophou. Land Suid-Afrikaanse Rand VSA dollar R 15.11Euro R 18.33Britse pond R 20.76Australiese dollar R 11.57Indiese roepee …
Mobifix se nuwe voorraad het gekom! As jy ‘n nuwe kragtige power bank soek, besoek Mobifix vandag en kry ‘n Hoco J55-power bank, met…
Noord-Kaap Sonnig en warm tot baie warm. Kimberley: 15°C tot 31°C Vrystaat Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie. Bloemfontein: 18°C tot 29°C Gauteng…
Besoek Spec-Savers vandag en kry ‘n enkelvisie voorskrifsonbril GRATIS. Om te kwalifiseer koop ‘n oogtoets en jou eerste paar rame vanaf R699/Oranje plakker met…