Plaasaanval: Drie bejaarde vroue beseer
TIERPOORT. – Drie bejaarde vroue is op 29 April 2021 op ‘n plaas naby Tierpoort aangeval. Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê die drie susters…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 427 op Saturday 1 May 2021.
TIERPOORT. – Drie bejaarde vroue is op 29 April 2021 op ‘n plaas naby Tierpoort aangeval. Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê die drie susters…
Sy verskillende dreigemente was onder meer om hul kele af te sny en die huis af te brand.
Die voorval het volgens die datum op die voertuig se kamera op 22 April 2021 om 10:24 plaasgevind.
BENONI. – Die 44-jarige man van Sunnyside is tot drie lewenslange vonnisse gevonnis vir mensehandel, verkragting, statutêre verkragting en seksuele uitbuiting van ‘n 12-jarige…
Skakel Dawn by 074 712 5855 of die Roodepoort-polisie by 011 279 8521.
"Die 12-jarige meisie is vir drie maande in 'n woonstel in Sunnyside aangehou."