Praat saam: Moet ‘reeksmoordenaar’ ná 18 jaar vrygelaat word?
Dit is onwaarskynlik dat mense wat deur daardie tydperk geleef het, hom weer in die samelewing sal toelaat.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 976 op Tuesday 1 November 2022.
Dit is onwaarskynlik dat mense wat deur daardie tydperk geleef het, hom weer in die samelewing sal toelaat.
Die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls het bevestig dat hondebyte die bedreigde voëls se dood veroorsaak het.
Die polisie het gister met behulp van boere ses vermeende rowers in hegtenis geneem.
Sedert die oorname, wat verlede week afgehandel is, het Musk vinnig beweeg om sy stempel op Twitter af te druk.
In 'n Facebook-opmerking oor die twee se dood, het sy gesê die sterftes is "terugbetaling vir apartheid".
Phalatse het gesê Makhubele het die kennisgewing teruggetrek op grond daarvan dat die mosie ontoelaatbaar is.
Die polisie het die voorval bevestig en gesê die owerhede het uiteindelik daarin geslaag om die kop by die hond af te vat, het…
Die hele land is geruk na die gru-ongeluk waarin drie jongmense, Janke Coetzer (19), haar vriendin Odine Swanepoel, en Janke se jonger sussie, Lize…
'n Persoon wat gister verstik het, is gered toe omstanders KPR toegepas het.
'n Bakkie wat skoolkinders vervoer, het vanoggend beheer verloor en gerol.