Afrikaans
Kyk: Steve Hofmeyr se spesiale Nuwejaarsboodskap
"So gly tyd verby ons. Jy kan briek soos jy wil, daar is net geen keer nie. Geseënde 2023 vir jou."
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,037 op Sunday 1 January 2023.
"So gly tyd verby ons. Jy kan briek soos jy wil, daar is net geen keer nie. Geseënde 2023 vir jou."
En net daar vang die trotse ouma toe haar heel eerste verrassing van 'n kleinkind.
Nchabeleng Charles Masebe (62), die eienaar van die honde is vir strafbare manslag in hegtenis geneem.
Brando was geklee in 'n geel T-hemp en swart denim en Fernando in 'n grys baadjie en denim.
Sy was geklee in 'n wit kortbroek, wit bandana om haar nek, swart plakkies en het 'n pienk rugsak gedra.