Powerball uitslae vir 1 Augustus 2023
Boerpotte: PowerBall: R38 miljoen PowerBall Plus: R7 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 01, 16, 30, 38, 46 PowerBall: 10 PowerBallPLUS: 02, 12, 30, 35,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,249 op Tuesday 1 August 2023.
Boerpotte: PowerBall: R38 miljoen PowerBall Plus: R7 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 01, 16, 30, 38, 46 PowerBall: 10 PowerBallPLUS: 02, 12, 30, 35,…
Geen beserings is by die insittendes van die minibustaxi aangemeld nie.
Deskundige getuienis sê Dickason het die kinders sistematies gewurg, metodies vir tekens van lewe gekyk en hul daarna versmoor tot hul dood was.
Senzo Meyiwa, die bekende sokkerspeler is in 2014 in Vosloorus by sy meisie Kelly Khumalo se huis doodgeskiet in wat voorgehou is as 'n…
Paul Reubens, die akteur wat beroemd is as die karakter Pee-wee Herman, is in die ouderdom van 70 oorlede.
Die agt lede van die presidensiele beskermingsdienste wat op na bewering op kamera vasgevang is waar hulle motoriste op die N1 in Gauteng aanval,…
Die beseerdes is vir verdere mediese behandeling na 'n hospitaal geneem.
Die oorledene is voor opname in die hospitaal sonder klere in 'n pad gevind.