Nuusflits Uitgawe 1,310 — Sunday 1 October 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,310 op Sunday 1 October 2023.
Afrikaans
‘Koerier’ wat pakkies verkoop vasgetrek en gevonnis
Geseëlde pakkies met reeksnommers en duursame items is vanuit 'n voertuig verkoop.
Afrikaans
Kyk: Hier is hy nou! – Serenade vir Springbokke met Demi-Lee Moore wat kletsrym
'n Massa-serenade ter ondersteuning vir die Springbokke is tydens die GrootJol by die Voortrekkermonuent aangepak.
Afrikaans
Ontsnapte gevangenes gesoek
Drie gevangenes het gister op pad van 'n hof na die tronk uit 'n opruktrok ontsnap.
Afrikaans
Student sterf nadat sy bewusteloos gevind is
Lerisha Visser is bewusteloos deur vriendinne gevind.
Afrikaans
Rowers steek jong man herhaaldelik
Die slagoffer is aangeval, gesteek en van waardevolle besittings beroof.