Sangers het op die 23ste September vir die GrootJol by die Voortrekkermonument saamgetrek en die grootste serenade ter ondersteuning vir die Springbokke aangepak.
Demi-Lee Moore is die taak opgelê om die kletsrym te doen vir die serenade op Die Bokmasjien deur Leon Schuster.
Haar kommentaar op sosiale media na die tyd, was: “amper uitgepaas ![]()
, #nailedit
“
Bron: Afrikaans Is Groot
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: