Twee van gesin sterf toe water voertuig meesleur
'n Ma en dogter het gesterf en 'n pa is steeds vermis nadat hulle voertuig deur 'n rivier meegesleur is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,402 op Monday 1 January 2024.
'n Ma en dogter het gesterf en 'n pa is steeds vermis nadat hulle voertuig deur 'n rivier meegesleur is.
Sedert die kitsvloed op Ladysmith is die liggame van 20 mense gevind.
Passasiers wat agter op 'n bakkie was, is teen 'n wal af geslinger toe die bakkie gerol het.
'IPSS Search and Rescue waarsku teen die oorsteek van riviere by laagliggende brûe en plekke waar daar nie brûe is nie.
Deon Nigrini is deur familielede dood in sy woonstel aangetref.
'n Kleuter (4) wat aan 'n druiwekorrel verstik het, is in 'n kritieke toestand na 'n hospitaal geneem.
Goeie nuus vir motoriste word vir die nuwe jaar by die brandstofpompe voorspel.
Die tropiese storm hou sover geen direkte gevaar of ontwrigtende weer vir Suid-Afrika in nie.
Donderdag het die oord Aan die Oewer glo ’n wolkbreuk ervaar.
’n Verdagte (22) is reeds in hegtenis geneem en sal binnekort in die hof verskyn.