Investec enigste Suid-Afrikaanse bank beskuldig in ‘randmanipulasiesaak’
Die mededingingskommissie beweer erskeie banke het saamgewerk om die dollar-rand-wisselkoers tussen 2007 en 2013 te manipuleer.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,417 op Tuesday 16 January 2024.
Die mededingingskommissie beweer erskeie banke het saamgewerk om die dollar-rand-wisselkoers tussen 2007 en 2013 te manipuleer.
Umalusi het ook hul kommer uitgespreek oor die swak gehalte van sekere eksamenvraestelle, onder andere houtwerk, Afrikaans, Engels en fisiese wetenskap.
Drie seuns het Sondag in 'n ongeluk gesterf toe hulle op pad terug van 'n kamp was.
Besoek Spec-Savers in Kimberley by die volgende takke:
AfriForum het voorgestel die SAUK moet ’n privaat maatskappy word om die probleme met befondsing, korrupsie en wanbestuur op te los. Alternatiewelik moet TV-lisensies…
Die Hoethi-rebelle val al vir maande vragskepe van die VK en VSA aan.
Die staat voer aan Setshwantsho is ’n vlugrisiko terwyl haar prokureur sê omdat sy aan diabetes ly, kan sy nie vlug nie.
'n Polisiekonstabel sal vandag vir die beweerde moord van sy vrou en skoonma en poging tot moord van sy skoonpa in die Carolina-landdroshof verskyn.
'n Polisiekaptein is by 'n motorwassery doodgskiet na 'n argument na bewering ontstaan het toe sy voertuig gestamp is.
Twee Transnet-treine het vroeg Sondagoggend gebots en ontspoor.