Watertoevoer in Kaapstad tussen 5 en 7 Augustus onderbreek
Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku watertoevoer sal weens beplande onderhoud in sekere gebiede tussen 5 en 7 Augustus onderbreek word.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,984 op Tuesday 5 August 2025.
Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku watertoevoer sal weens beplande onderhoud in sekere gebiede tussen 5 en 7 Augustus onderbreek word.…
HAÏTI. – Agt mense, insluitend ’n Ierse sendeling en 3-jarige kind, is vermis nadat gewapende verdagtes Sondag die Saint-Hélène-kinderhuis in Kenscoff, Haïti, bestorm het.…
Die Flavour-fees vind Saterdag 9 Augustus, plaas – het jy al jou kaartjies gekoop? Kry jou kaartjie op iBeef.co.za en geniet ‘n dag vol gesinsvriendelike pret.…
GAUTENG. – Die saak teen ’n ma wat in ’n opspraakwekkende video gesien word terwyl sy glo saam met haar seun (4) ’n onbekende…
ISRAEL. – Volgens plaaslike media het die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, gesê die weermag moet voorberei vir “’n volle besetting van Gasa, insluitend…
LIMPOPO. – Andisani Dephney Nthabalala (20) van Mailaskop het Maandag vlugtig op ‘n aanklag van moord op haar drie maande oue baba in die…
GAUTENG. – Raymond Nkosinathi Mzizi, ’n voormalige Johannesburg-metropolisiebeampte (JMPD), is deur die Lenasia-landdroshof op drie aanklagte van strafbare manslag tot ses jaar tronkstraf gevonnis…
MPUMALANGA. – Die Calcutta-polisie ondersoek ‘n sakeroof ná nog ’n gewapende rooftog Sondag omstreeks 12:40 by ‘n kerk in dié provinsie. Nuusflits het reeds…
GAUTENG. – Altesaam 10 lede van die polisie (SAPD) en die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) sal vandag (Dinsdag) hul eerste verskyning op aanklagte van korrupsie en…
LESOTHO. – Genl. Fannie Masemola het Maandag met adv. Torotha Matsoso, sy Lesotho-eweknie, in Maseru vergader om bewerings oor onwettige Basotho-weermagoefenkampe in Suid-Afrika te…