Afrikaans
Liggaam van vierde vrou in Silverton gevind
SILVERTON. – Nog ’n vrou se verbrande liggaam is gistermiddag by die Watloo-treinstasie, Stormvoëlstraat in Silvertondale, gevind. Lees ook: Vier vrouens in twee maande…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,984 op Tuesday 5 August 2025.
SILVERTON. – Nog ’n vrou se verbrande liggaam is gistermiddag by die Watloo-treinstasie, Stormvoëlstraat in Silvertondale, gevind. Lees ook: Vier vrouens in twee maande…
VRYSTAAT. – ‘n Seun (11) het Saterdag omstreeks 15:30 by ‘n konstruksieterrein in die K5-afdeling van Kutlwanong, Odendaalsrus verdrink. Die Odendaalsrus-polisie het ‘n geregtelike…
LIMPOPO. – ‘n Verdagte (37) wat met meer as 10 sake van verkragting en ook moord verbind word, is tydens ‘n gesamentlike operasie van…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het swaar reën vir vandag vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel. Lees ook: Kouefront vir Wes-Kaap…