Daily lotto uitslae 15 September 2025
Boerpot: R450 000 Utslae: 05, 11, 15, 16, 25 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,025 op Monday 15 September 2025.
Boerpot: R450 000 Utslae: 05, 11, 15, 16, 25 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou in haar laat veertigs is Maandagmiddag ná ’n skietvoorval in ’n gewilde kroeg in Jan Hofmeyrweg, Westville, dood aangetref. Garrith…
OOS-KAAP. – ‘n Verdagte (39) is Vrydag ná ’n skietgeveg met die polisie buite Centane dood. Die polisie wou sy voertuig stop en deursoek,…
GAUTENG. – Storm, Connor en Cassidy Moodley was gedurende die naweek in ‘n ernstige motorongeluk. Connor en Cassidy is oorlede, terwyl Storm om haar…
GASASTAD. – Volgens die lykshuis by die Shifa-hospitaal is sowat 32 mense, onder wie 12 kinders, Saterdag in Israeliese aanvalle op Gasastad oorlede. Lees…
GAUTENG. – Twee mense is Sondagoggend dood toe ’n brand die kelder van die De Williershof-woonstelblok in Sunnyside verwoes het. Nana Radebe-Kgiba, woordvoerder vir…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir onstuimige wind vir die Oos-Kaap uitgereik. Hierdie waarskuwing is geldig tot môre. Lees ook: Charlie…
GREATER MANCHESTER, VK. – Die Britse bokskampioen Ricky Hatton is gister in sy huis in Greater Manchester dood gevind. Lees ook: Roemenië gaan ambassadeur…
Koop Die Grafdigter deur Gerda Taljaard vir ‘n boek wat jou aan die dink sal hê lank nadat jy ophou lees het. Kry jou…
VSA. – Volgens Utah se goewerneur, Spencer Cox, bied die Charlie Kirk-moordverdagte “geen samewerking” aan owerhede nie en het nie erken dat hy die…