Derde ongeluk met leerlinge binne 4 dae – bestuurder skoonveld
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 20 leerlinge is vanoggend (Maandag) beseer toe ’n minibustaxi van die KwaKhetha-brug in Mpendle afgestort het. Die bestuurder het van die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,025 op Monday 15 September 2025.
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 20 leerlinge is vanoggend (Maandag) beseer toe ’n minibustaxi van die KwaKhetha-brug in Mpendle afgestort het. Die bestuurder het van die…
ROEMENIЁ. – Roemenië het gesê dit gaan die Russiese ambassadeur in Boekarest ondervra nadat ‘n Russiese hommeltuig die Roemeense lugruim Saterdag binnegedring het. Lees…
KWAZULU-NATAL. – ’n Skooltaxi met sowat 21 leerlinge het vanoggend (Maandag) omstreeks 08:00 vyf meter na benede van die Stoffelton-padbrug in die Impendle-omgewing in…
KATAR. – Daar is vandag ‘n noodvergadering in Katar met leiers van die Arabiese en Moslem-nasies om ‘n moontlike verenigde reaksie op Israel se…
LIMPOPO. – ‘n Skietvoorval Sondag omstreeks 02:35 in die erf van die Burgersfort-polisiekantoor het ‘n grootskaalse polisie-ondersoek ontketen. ‘n Vrou (28) is gewond en…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Liggaam, vermoedelik dié van Andrew Blackwood-Murray, die vermiste SAL- en akrobatiese vlieënier, het op ‘n Durban-strand uitgespoel. Die liggaam was in…
Koop 1kg rump tail steaks vir slegs R151.95/kg op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #rumptailsteaks #ibeef #beefmaster #braai #meatlovers…
Die Kaapstadse direktoraat vir water en sanitasie sal vanaf vandag tot die 20ste onderhoudwerk in sekere gebiede doen, wat tot watertoevoeronderbrekings sal lei. Lees…
SUID-AFRIKA. – Mitchum Suid-Afrika het bevestig dat sommige verbruikers velirritasie ondervind het ná die gebruik van sekere lotte van Mitchum 48-uur 100 ml roll-on,…
INTERNASIONAAL. – Volgens die Duitse metropolisie het die verdagte in die verdwyning van Madeleine McCann, Christian Brueckner, geweier om oor die vermiste Madeleine McCann…