KYK: Motorfietsryer sterf in ongeluk op N12 naby Kimberley
Waarskuwing! Die beeldmateriaal kan sensitiewe lesers ontstel NOORD-KAAP. – ‘n Motorfietsryer (57) is Donderdag ná 12:00 op die N12 naby die Engen-vulstasie buite Kimberley…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,067 op Monday 27 October 2025.
Waarskuwing! Die beeldmateriaal kan sensitiewe lesers ontstel NOORD-KAAP. – ‘n Motorfietsryer (57) is Donderdag ná 12:00 op die N12 naby die Engen-vulstasie buite Kimberley…
Kaapstad se Internasionale Vlieërfees het die afgelope naweek by die Youngsfield militêre basis, gesorg vir ‘n skouspelagtige vertoning van plaaslike en internasionale deelnemers. ‘n…
OOS-KAAP. – Vuyokazi Gana (52), die adjunkhoof van ’n laerskool, is vandag (Maandag) deur die Oos-Londen-landdroshof borgtog geweier. Gana is op 15 Oktober op…
Bestel lekker vleis vir die braai op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #braai #meatlovers #bestbeef #beefmaster…
OOS-KAAP. – Alphios Masangu (38), Lazarus Makhubela (38) en Dion Munyai (37), wat by ‘n uitgebreide provinsiale oorgrens-misdaadnetwerk betrokke was, is elk deur die…
MPUMALANGA. – Ses mense is Sondagmiddag dood toe ’n GWM-sportnutsvoertuig (SUV) en ’n minibustaxi op die R540 naby Dullstroom in ‘n botsing betrokke was.…
Anika de Beer (33), ’n bekende en geliefde metereoloog en weeraanbieder op televisie, is op 26 Oktober ná byna vyf jaar van gesondheidsuitdagings oorlede.…
VSA.- Donald Trump het vandag gesê hy gaan nie probeer om as die visepresident verkies te word in die 2028- Amerikaanse verkiesing nie. Lees…
PENNSILVANIë. – Een persoon is dood en ses is beseer ná ‘n skietery by ‘n universiteitsbyeenkoms by die Lincoln-universiteit in Pennsilvanië. Lees ook: Meisie…
Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In sy skatryk familie se Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom…