Britse toeris oorlede ná balkonreling meegee
KANARIESE EILANDE. – ‘n Britse toeris (56) is Saterdag oorlede en een is kritiek beseer nadat hulle 20 voet ver geval het toe ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,067 op Monday 27 October 2025.
KANARIESE EILANDE. – ‘n Britse toeris (56) is Saterdag oorlede en een is kritiek beseer nadat hulle 20 voet ver geval het toe ‘n…
MPUMALANGA. – Vier mense, drie vroue en ’n seun, is Saterdagmiddag dood toe die Toyota Avanza waarin hulle gereis het, beheer verloor en op…
INTERNASIONAAL. – Twee Amerikaanse vlootvliegtuie van dieselfde skip het gister binne 30 minute van mekaar in aparte voorvalle in die see in Suid-China see…
MPUMALANGA. – ‘n Man (37) is sterwend by sy grootouers se huis aangetref nadat sy vrou en haar twee kinders se verkoolde liggame Vrydag…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie dele van die land vir die week voorspel. Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms vir vandag…
GASA. – Israeliese owerhede het uitgrawingspanne van Egipte en die Rooikruis toestemming gegee om by die soektog na liggame van die gyselaars wat op…
NOORD-KAAP. – ’n Man (41) van die VSA is Sondag op Kanoneiland deur die polisie, in samewerking met Interpol, in hegtenis geneem. Sers. Omphile…
NOORD-KAAP. – ‘n Vlieënier en twee passasiers van ‘n Alouette-helikopter met registrasienommer ZU-RAL het Sondag omstreeks 12:00 gesterf toe dit naby Daniëlskuil neergestort het.…
KIJIF. – Drie mense is dood en minstens 32 beseer nadat Rusland oornag aanvalle op Kijif geloods het. Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir vandag vir KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo uitgereik. Lees ook: Reën vir môre en Dinsdag voorspel…