Powerball uitslae vir 7 November 2025
Boerpotte: PowerBall: R26 miljoen. PowerBall Plus: R3 miljoen. Uitslae: PowerBall: 07, 33, 40, 41, 49. Powerball: 10. PowerBall Plus: 01, 08, 11, 21, 42. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,078 op Friday 7 November 2025.
Boerpotte: PowerBall: R26 miljoen. PowerBall Plus: R3 miljoen. Uitslae: PowerBall: 07, 33, 40, 41, 49. Powerball: 10. PowerBall Plus: 01, 08, 11, 21, 42. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
GAUTENG. – Shaune Mogaila, sokkerspeler, wat aangekla word van strafbare manslag nadat Gomolemo Mavimbela (9) in ’n motorongeluk gesterf het, het Donderdag (6 November)…
Wanneer jy in die Noord-Kaap reis, kies die groep met die beste verblyf. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou…
Inspireer die mans in jou lewe om goed te doen en hulle mag te gebruik om die wêreld ‘n beter en veiliger plek te…
MPUMALANGA. – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het ’n hofbevel bekom om die winste van ’n kontrak van R4,73 miljoen, wat onwettig deur die Mpumalanga-departement…
VK. – Jurielede in die verhoor van Julia Wandelt en Karen Spragg, die vrouens wat Kate en Gerry McCann glo bekruip het, is besig…
INTERNASIONAAL. – ’n Man In Neuville‑sur‑Saône, naby Lyon, Frankryk, het ‘n gat vir ‘n swembad in sy tuin begin grawe en op ’n versameling…
MELBOURNE, AUSTRALIЁ. – ‘n Man in sy 50’s is gister by die Melbourne- internasionale lughawe beseer nadat ‘n kragbank met ‘n litiumbattery oorverhit het…
GAUTENG. – Die adjunkhoof van Hoër Tegniese Skool Dinoto in Daveyton, Ekurhuleni, is vanoggend (7 November) geskiet toe hy die skoolterrein betree het. Hy…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre vir dele van die Noord-Kaap uitgereik. Daar sal ‘n moontlikheid van oorstromings,…