Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,078 — Friday 7 November 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,078 op Friday 7 November 2025.

Foto: Women For Change
Afrikaans

Universiteit ondersoek student se dood

7 November 2025

OOS-KAAP. – Nelson Mandela-universiteit het ’n ondersoek begin na die dood van Sesethu Enhle Mboza (19), die tweedejaarstudent wat einde Oktober by buitekampus-akkommodasie glo…