Hisense Suid-Afrika stel eerste handelwinkel bekend
Canal Walk Inkopiesentrum in Century City Kaapstad het ʼn nuwe toevoeging gekry en pryk met die eerste Hisense SA (Suid-Afrika) handelwinkel in Suid-Afrika. Tydens…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,084 op Thursday 13 November 2025.
Canal Walk Inkopiesentrum in Century City Kaapstad het ʼn nuwe toevoeging gekry en pryk met die eerste Hisense SA (Suid-Afrika) handelwinkel in Suid-Afrika. Tydens…
‘n Voormalige polisiekonstabel (42), voorheen gestasioneer by Groblersdal-polisiekantoor, is deur die Middelburg-hooggeregshof tronkstraf opgelê. Sy is skuldig bevind en gevonnis vir die seksuele aanranding…
MPUMALANGA – Die polisie het Woensdag ná inligting van ’n plaaslike skool dat leerlinge glo damprookpype (vape) met dagga besit en tydens die eksamen…
MPUMALANGA – Die Emalahleni- plaaslike munisipaliteit is deur die Mpumalanga-hooggeregshof met R650 miljoen beboet, nadat hulle skuldig gepleit het op verskeie oortredings van die…
MPUMALANGA. – Die Delmas-polisie is op soek na verdagte(s) nadat Thandolwethu Mahlangu (7), wat sedert 10 November, omstreeks 18:00 vermis geraak het, se liggaam…
GAUTENG. – Siviwe Gwarube, die minister van basiese onderwys, het die publiek genooi om op voorgestelde wysigings aan die nasionale beleid vir die bepaling…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het Woensdag (12 November), ingevolge artikel 91(3)(b) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, veranderinge aan die Nasionale…
Tayla Venter en Addie Jacobs het aangekondig dat hulle ‘n baba in Junie 2026 verwag. Die paartjie het einde Januarie vir Ava, hulle babadogter…
KWAZULU-NATAL. – Mike Pryor (56), ‘n boer van die plaas Kwa Heri in die Indezi Vallei, wat Saterdagaand uit sy huis ontvoer is, se…
GAUTENG. – Die laaste en mees gesogte munt van die Afrikaans is 100-herdenkingsreeks, Munt #100, sal op 15 November tydens ’n privaat veiling aangebied…