Bespreek die lokaal by die Horseshoe Motel vir jou jaareindfunksie
Hou jou jaareindfunksie by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,090 op Wednesday 19 November 2025.
Hou jou jaareindfunksie by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n…
GAUTENG. – Gauteng se openbare hospitale het die afgelope jaar 7 386 ernstige nadelige voorvalle aangemeld. Dit dui op ’n styging teenoor die 7…
BALTIMORE, VSA. – Die nasionale vervoerveiligheidsraad van die VSA het gister sy bevinding bekend gemaak dat ‘n enkele los draad op die Dali-vragskip ‘n…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir dele van Limpopo en Mpumalanga vir vandag uitgereik. Lees ook: Huis van verteenwoordigers…
GAUTENG. – ‘n Man (38) het vanoggend (Woensdag) omstreeks 06:30 by die Areyeng-bushalte in Paul Krugerstraat glo uit sy voertuig geklim en op ‘n…
WES-KAAP. – ’n Vroulike Metro-polisiebeampte is glo in die middel van die nag in volle uniform sonder vervoer gelaat en gedwing om duim te…
LIBANON. – Volgens die Libanese gesondheidsministerie is 13 mense dood in ‘n Israeliese aanval naby ‘n Palestynse vlugtelingkamp in suidelike Libanon. Lees ook: Israel…
VRYSTAAT. – Twee verdagtes, onderskeidelik 27 en 35 jaar oud, wat na bewering aan onlangse gewapende rooftogte by juwelierswinkels gekoppel word, is Dinsdag by…
OOS-KAAP. – Ses rowers is Dinsdag vir hul betrokkenheid by ’n reeks ernstige misdrywe, insluitend gewapende roof, poging tot moord, beskadiging van eiendom en…
INTERNASIONAAL. – Verskeie webtuistes, insluitend X en ChatGPT, was gister af weens probleme by die internet-infrastruktuurmaatskappy Cloudflare. Lees ook: Amazon Web Services weer aan…