Daily lotto uitslae vir 20 November 2025
Boerpot: R250 000 Uitslae: 01, 11, 14, 19, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,091 op Thursday 20 November 2025.
Boerpot: R250 000 Uitslae: 01, 11, 14, 19, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
VRYSTAAT. – ’n Korrektiewedienste-beampte (36) is Donderdagoggend in die G4S- korrektiewe fasiliteit in die Mangaung-metro in hegtenis geneem nadat 149 Mandrax-tablette en saamgeperste dagga…
OOS-KAAP. – Die Landbounavorsingsraad (LNR) bevestig dat uitsettings op die Umtiza-navorsingsplaas in Oos-Londen weens volgehoue onwettige grondbesetting voortgaan. Volgens ‘n verklaring van dr. Litha…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes wat by die Vaal Plaza-tolhek in die Vrystaat in hegtenis geneem is, word in verband met ’n rooftog Dinsdag by…
NOORD-KAAP. – Gert Renier van Rooyen (66) en Claudius Gerald Peterson, direkteure van die veiligheidsmaatskappy Defensor Electronic Security Systems, en die maatskappy, as derde…
CHICAGO, VSA. – ‘n Man is federaal aangekla nadat hy Maandag ‘n vrou (26) op ‘n trein in Chicago aan die brand gesteek het…
GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het bepaal dat die Tshwane-metroraad nie die sogenaamde “cleansing levy” vir inwoners mag instel, hangende hul appèl nie, aangesien die…
In ’n nuwe meningstuk ter herdenking van wêreld- antimikrobiese weerstandsweek waarsku prof. Vindana Chibabhai van die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (Nios) dat antimikrobiese…
Om ‘n kind in Suid-Afrika aan te neem, is ‘n streng gereguleerde wetlike proses wat die regte, veiligheid en welstand van kinders beskerm. Die…
As jy onlangs ’n boedel gerapporteer het of as eksekuteur aangestel is, sal jy beslis die term J193 hoor. Dit is een van die…