Gasa-gesondheidsministerie sê 25 mense dood in Israeliese aanvalle
GASA. – Die Hamas-bestuurde gesondheidsministerie in Gasa het gesê 25 Palestynse burgers is gister dood in Israeliese aanvalle in die Gasa-strook. Lees ook: 13…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,091 op Thursday 20 November 2025.
GASA. – Die Hamas-bestuurde gesondheidsministerie in Gasa het gesê 25 Palestynse burgers is gister dood in Israeliese aanvalle in die Gasa-strook. Lees ook: 13…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir 20 en 21 November vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. Lees ook: Reën voorspel vir die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Reën voorspel…
GAUTENG. – Miané Pretorius (8) het Woensdagaand kort voor 18:00 haar jarelange stryd teen lewer- en immuunsiekte verloor. Laerskool Garsfontein het haar afsterwe op…
Die Powerball-boerpot vir Vrydag staan op ‘n verwagte R46 miljoen. Dit volg nadat niemand die boerpot in die vorige trekking gewen het nie. Om…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Vrydag en Saterdag voorspel. Lees ook: Kinders dood in Russiese aanval op Oekraïne Reën is vir Vrydag vir…
Vitamien See is goed vir die siel en my dwaal ervaring het my geneem vir ‘n wegbreek na die prentjiemooi Yzerfontein aan die Weskus.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (24) is Woensdagmiddag in ’n ontploffing beseer terwyl hy vullis buite sy huis in Casper Crescent, Trenance Park, verbrand het.…
OEKRAÏNE. – 26 mense, insluitend 3 kinders dood in Russiese aanval op Ternopil. Lees ook: Russiese aanval op Oekraïne dood 9 Altesaam 73 mense,…
OOS-KAAP. – Tristan Ehrenreich (28) het op 15 November spoorloos verdwyn. Sy voertuig is daarna langs die R102 naby Oudebosch Farmstall gevind. Die polisie…