Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,145 — Tuesday 13 January 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,145 op Tuesday 13 January 2026.

Nuus

KYK: Slimste in die land van George

13 January 2026

WES-KAAP. – Abigail Kok, van York High School in George, is as die top-matrikulant en ook as die top-presteerder in fisiese wetenskap aangewys. Takunda…

Diere

4 beseer in honde-aanval in Durban

13 January 2026

KWAZULU-NATAL. – Vier familielede is Maandag kort ná 14:30 tydens ’n honde-aanval in Deeside-weg in die Bonela-gebied van Durban beseer. ‘n Ma en seun…

Diere

Witrenoster bring verkeer tot stilstand

13 January 2026

MPUMALANGA. – ’n Witrenoster wat in nood verkeer het, is Maandagmiddag veilig na die Krugerwildtuin teruggeneem nadat ’n span van verskeie afdelings van die…

Nuus

Chemiese voorval in Montague Gardens

13 January 2026

WES-KAAP. – ’n Chemiese voorval by ’n perseel in Montague Gardens is Maandagaand onder beheer gebring nadat brand-en-reddingsdienste vroeër die middag op rook uit…