Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,168 — Thursday 5 February 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,168 op Thursday 5 February 2026.

Misdaad

Polisie ondersoek skietery by huis

5 February 2026

GAUTENG. – Wiandre Pretorius het vanoggend (Donderdag) ongedeerd ontsnap, toe daar kort voor 10:00 deur verdagtes by sy huis in die Dawnpark-polisiëringsgebied, Boksburg, op…

Boeke

Die Vrywilligers

5 February 2026

Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Fraser, om ’n ambulans na die gevegsfront…