Sassa bevestig September-betaaldatums
Sassa het die September 2026-betaaldatums bevestig en herinner begunstigdes daaraan dat ’n vierde betaaldag steeds in plek is vir toelaes wat onder hersiening is.…
Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.
Sassa het die September 2026-betaaldatums bevestig en herinner begunstigdes daaraan dat ’n vierde betaaldag steeds in plek is vir toelaes wat onder hersiening is.…
Motoriste kan in September met nog ’n styging in die brandstofprys te doen kry, volgens die jongste data van die Sentrale Energiefonds (SEF). Die…
SUID-AFRIKA. – Die petrolprys daal vanaf Woensdag met R0,52 per liter, terwyl diesel onderskeidelik met R1,38 en R1,23 per liter duurder word. Die veranderinge…
WES-KAAP. – Premier Group het ’n Artikel 189-konsultasieproses met werknemers en hul erkende verteenwoordigers begin oor die voorgestelde beheerde sluiting van sy Fruit Products…
Sassa het begunstigdes wie se maatskaplike toelaes tans hersien word, in kennis gestel dat hulle hul Augustus-toelaes op Vrydag 7 Augustus 2026 sal ontvang…
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het vandag (Donderdag) verder gestyg namate die konflik tussen die Verenigde State, Iran en Iran-gesteunde groepe in die Midde-Ooste verskerp…
Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het in Junie tot 5,0% gestyg, vergeleke met 4,5% in Mei. Dit is die hoogste inflasiekoers sedert Junie 2024, toe…
Kyk hier hoe die geld bestee is en wie waarvoor betaal het. Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het verduidelik hoe…
Die DA sê hy gaan wysigings aan die elektrisiteitsreguleringswet voorstel om te verhoed dat die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) weer kostesfoute met elektrisiteitstariewe…
WES-KAAP. – Yusuf Cassim, die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, het ingegryp om studente se klagtes oor die nasionale finansiële hulpskema vir studente…