Bolt-bestuurder in Phoenix aangerand
KWAZULU-NATAL. – Die aanranding van ‘n Bolt-bestuurder in Phoenix is deur Siboniso Duma, die LUR vir vervoer en menslike nedersettings, veroordeel. Duma het dit…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,178 op Sunday 15 February 2026.
KWAZULU-NATAL. – Die aanranding van ‘n Bolt-bestuurder in Phoenix is deur Siboniso Duma, die LUR vir vervoer en menslike nedersettings, veroordeel. Duma het dit…
MPUMALANGA. – ’n Onderwyser (56) is in hegtenis geneem nadat ’n vrou (45) doodgeskiet en haar dogter (22) in Elukwatini gewond is. Lt.kol. Jabu…
GAUTENG. – Die provinsiale regering het gekoördineerde ingrypings verskerp om die volgehoue waterprobleme in dele van Johannesburg, Ekurhuleni, Tshwane en Mogale City aan te…
WES-KAAP. – Die Kaap die Goeie Hoop-DBV het ’n huis tot huis uitreikaksie saam met Stad Kaapstad se wetstoepassingseenheid vir dierebeheer in Beacon Valley…
Die Suid-Afrikaanse Vloot het drie SA- seiljagvaarders wat die gesogte 2026 Kaap-na-Rio -wedvaart gewen het, veilig aan wal gebring nadat hul seiljag, Alexforbes Angel…