Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,200 — Monday 9 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,200 op Monday 9 March 2026.

Nuus

Seun verdrink glo in dam naby skool

9 March 2026

KWAZULU-NATAL. – ‘n 9-jarige seun is dood nadat hy vermoedelik in ’n dam naby Laerskool Bongimfundo, in Zinkwazi aan die Noordkus, verdrink het. Samantha…

Nuus

4 mense, ook kleuter, sterf in botsing

9 March 2026

MPUMALANGA. – Altesaam vier mense het omgekom, insluitend ‘n 2-jarige kleuter, toe ’n minibustaxi en ’n ligte afleweringsvoertuig Saterdagaand op die R581 tussen Malelane…