8-jarige in fratsongeluk oorlede
WES-KAAP. – Granville “Peanut” van der Horst (8) van Primêre Skool Esselenpark in Worcester is Donderdagmiddag oorlede in ‘n fratsongeluk op ‘n sportveld in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,345 op Saturday 1 August 2026.
WES-KAAP. – Granville “Peanut” van der Horst (8) van Primêre Skool Esselenpark in Worcester is Donderdagmiddag oorlede in ‘n fratsongeluk op ‘n sportveld in…
Winter Hotel, bestaande uit Bernice West en Droomsindroom is amptelik met sy eerste enkelsnit, Heuning bekendgestel. Heuning se woorde en melodie vang jou vinnig…
SPANJE. – ’n Skielike toestroming van migrante vanuit Marokko na Ceuta, ’n Spaanse enklawe aan die Noord-Afrikaanse kus, het tot ’n ernstige grenskrisis gelei.…
VRYSTAAT. – Daniel Jacobus Fourie (60), ’n voormalige polisiebeampte, en Francina Fourie (55), sy vrou, is in die Welkom-streekhof gevonnis nadat hulle op altesaam…
WES-KAAP. – Die liggaam van ’n 56-jarige vrou van Sedgefield is Donderdag by Coney Glen naby die Knysna-koppe (Knysna Heads) gevind, nadat ’n soektog…
MPUMALANGA. – President Cyril Ramaphosa het Vrydag amptelik die begin van kommersiële bedrywighede by die Ummbila Emoyeni-windenergieprojek naby Bethal ingelui. Vincent Magwenya, presidensiële woordvoerder,…