Springbokke teen All Blacks: Bokke opgewonde oor “spesiale” reeks
Springbokke teen All Blacks: Mzwandile Stick en Pieter-Steph du Toit praat oor die RGR-reeks en Damian de Allende se 100ste toets.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,365 op Friday 21 August 2026.
Springbokke teen All Blacks: Mzwandile Stick en Pieter-Steph du Toit praat oor die RGR-reeks en Damian de Allende se 100ste toets.
Regskennisgewings wat op Vrydag 21 Augustus 2026 gepubliseer is, is nou aanlyn beskikbaar en kan gratis besigtig word. Die volledige lys van kennisgewings vir…
Die polisie en die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) waarsku die publiek om waaksaam te wees wanneer betalings met draagbare POS- of PIN-toestelle gedoen word. Volgens…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die bedrog-en-korrupsiesaak teen luitenant-generaal Dumisani Khumalo en sewe ander senior polisiebeamptes teruggetrek. Die NVG se woordvoerder, Kaizer…
JACOBUS se musiekloopbaan het ’n besonderse wending geneem met die vrystelling van sy nuwe enkelsnit, Probeer, saam met Demi Lee Moore. Fanie Nel van…
Die Volvo XC60 T8 lewer 340 kW en 709 Nm, bied tot 81 km elektriese reikafstand en kombineer inprophibriedkrag met Sweedse luuksheid.
Die Chery Tiggo 9 bied sewe sitplekke, 187 kW, 390 Nm, ’n 15,6-duim-skerm en ’n lang lys luukse en veiligheidskenmerke.
Die Omoda C7 bied 145 kW petrolkrag of ’n 255 kW SHS-inprophibried met tot 105 km elektriese reikafstand en hope tegnologie.
Die Jeep Gladiator Rubicon kombineer ’n 209 kW V6-enjin, ernstige 4x4-vermoë, ’n oopdak-ontwerp en ’n praktiese dubbelkajuit-laaibak.
Die Volvo EX30 Cross Country lewer 315 kW en 543 Nm, met AWD, 190 mm grondvryhoogte en ’n reikafstand van tot ongeveer 436 km.