All Blacks draai wedstryd om en klop Springbokke
Die Springbokke se fisieke oorhand het verdwyn toe die All Blacks in die tweede helfte momentum oorgeneem en die wedstryd omgedraai het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,366 op Saturday 22 August 2026.
Die Springbokke se fisieke oorhand het verdwyn toe die All Blacks in die tweede helfte momentum oorgeneem en die wedstryd omgedraai het.
Die Springbokke het die All Blacks in die eerste helfte fisiek oorheers, maar twee groot driekanse naby die doellyn laat glip.
MALMESBURY. – Telegram. Discord. Snapchat. Instagram. Dit is apps wat miljoene kinders elke dag gebruik. Maar volgens die staat is dit ook platforms waardeur…
Prins Harry en Meghan beplan glo ’n terugkeer na Brittanje saam met Archie en Lilibet. Die jongste oor die verhuising, veiligheid en Meghan se…
Suid-Afrika se burgerlugvaartregulasies is gewysig om nuwe vereistes vir die instandhouding van sekere private vliegtuie en suierenjins wat hulle voorgeskrewe oorhaaltyd bereik het, uiteen…
SUID-AFRIKA. – Twee mans van 23 en 35 jaar oud, is Vrydag in hegtenis geneem nadat die polisie onwettige sigarette ter waarde van byna…
’n Tienermeisie is in die Calvinia-streekhof tot sewe jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy aan verkragting skuldig bevind is.
’n Donkie wat in Hebron in ’n rioolput vasgeval het, sterk goed aan nadat die Tshwane DBV en ander organisasies hom gered het.
Rassie Erasmus het die Springbokspan vir vandag se toets teen die All Blacks op Ellispark bekendgemaak. Damian de Allende speel sy 100ste toets.
’n Luislang by Chester Zoo het herstel ná baanbrekende elektrochemoterapie wat glo vir die eerste keer op ’n slang gebruik is.