Three homes collapse in mudslide
Three houses in Tshelimnyama, Mariannhill, near Pinetown have collapsed following heavy rains that triggered mudslides. Fourteen residents have been affected so far.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,393 op Friday 18 September 2026.
Three houses in Tshelimnyama, Mariannhill, near Pinetown have collapsed following heavy rains that triggered mudslides. Fourteen residents have been affected so far.
KWAZULU-NATAL. – Drie huise het vanoggend in Tshelimnyama, Mariannhill, naby Pinetown, ineengestort nadat aanhoudende swaar reën plaaslike modderstortings veroorsaak het. Altesaam 14 inwoners is…
The body of an adult man was found on Table Mountain on Thursday afternoon following a search for 46-year-old Wayne Barnard.
WES-KAAP. – Die liggaam van ’n volwasse man is Donderdagmiddag op Tafelberg gevind nadat ’n soektog na die 46-jarige Wayne Barnard begin is. Barnard…
Zjanique van Niekerk is recovering at home after being seriously injured when a horse ran over her on Monday evening in Mpumalanga.
MPUMALANGA. – Zjanique van Niekerk (5) is Donderdagaand uit die hospitaal ontslaan en sterk tuis aan nadat sy ernstig beseer is toe ‘n perd…
South Africa recorded 18 confirmed cases of mpox and one probable case by Thursday, with 13 reported between mid-August and mid-September indicating swift local…
GAUTENG. – Suid-Afrika het teen Donderdag 18 bevestigde gevalle van mpox (vroeër bekend as aappokke) en een waarskynlike geval aangeteken. Die departement van gesondheid…
Artificial intelligence was used to identify 126 foreign fighters during an international counter-terrorism operation aimed at disrupting terror networks in the digital space.
FRANKRYK. – Kunsmatige intelligensie (KI) is gebruik om 126 buitelandse terreurvegters te identifiseer tydens ’n internasionale teen-terreur-operasie wat daarop gemik was om terreurnetwerke in…