Vanaand se Powerball-boerpot is R66 m.

Lees ook :

Vanaand se Powerball-boerpot is R66 miljoen fotokrediet: Canva

Lees ook: Lotto uitslae vir 4 Januarie 2025

Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R66 m. Die boerpot het oorgerol na niemand dit die vorige keer gewen het nie.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem. Daar was Saterdag ’n wenner van R2 093 628 met die LottoPlus1 op die Capitec-banktoep.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 4 Januarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief