Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Januarie 2025
Die Powerball-boerpot staan vanaand op R86 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R29 miljoen.
Die boerpotte het oorgerol na niemand vyf nommers en die bonusnommer in die vorige trekkings reg geraai het nie. Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: Nationale Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Januarie 2025





