Verdagte beskuldig van moord op ses sekswerkers in hof

Lees ook :

Verdagte beskuldig van moord op ses sekswerkers verskyn in die hof
Verdagte beskuldig van moord op ses sekswerkers verskyn in die hof fotokrediet: Canva

Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan

Die verdagte (21) wat beskuldig word van die moord op ses sekswerkers het vanoggend in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Volgens EWN is ‘n addisionele aanklagte van verkragting teen die verdagte aangebring.

Sifiso Mkhwanazi is in Oktober 2022 in hegtenis geneem na ses vrouens se ontbindende liggame in sy pa se werkswinkel gevind is.

Die saak is tot volgende maand uitgestel.

Bronne: EWN, HeadTopics

Lees ook: Man doodgeskiet tydens sakeroof in Durban-Noord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief