Verdagtes in hegtenis moontlik verbind aan ontploffing naby historiese fort in Indië

Lees ook :

Verdagtes in hegtenis moontlik verbind aan ontploffing naby historiese fort in Indië fotokrediet: Canva

INDIЁ. – Sewe verdagtes is in Kasjmir in hegtenis geneem ná ‘n ontploffing Maandag naby die historiese Red Fort-monument in New Delhi, Indië.

Lees ook: Ontploffing by historiese fort in Delhi eis 8

Ondersoekers het gesê hulle ondersoek of die verdagtes, moontlik van ‘n militante groep, betrokke was by die aanval. Sewe verdagtes, insluitend twee dokters, is in hegtenis geneem en verskeie wapens en materiaal wat gebruik word in die maak van bomme, is gekry.

Agt mense is Maandag dood nadat ‘n voertuig wat by ‘n rooilig stilgehou het naby die Red Fort-monument ontplof het.

Bronne: BBC, ABC News, The Straits Times

Lees ook: Ontploffing by historiese fort in Delhi eis 8

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief