Verskeie lande erken Palestina as ‘n staat

Lees ook :

Verskeie lande erken Palestina as ‘n staat fotokrediet: Canva

Verskeie lande, insluitend die VK, Australië, Kanada, Portugal en Frankryk, het Palestina as ‘n staat erken.

Lees ook: Vyf mense dood, insluitend kinders, nadat Israel Libanon aanval

Nog lande, insluitend, België, Luxembourg, Andorra, San Marino en Malta sal na verwagting by hierdie week se VN-beraad Palestina as ‘n staat erken.

Meer as driekwart van die VN se 193 lede erken reeds Palestina as ‘n staat.

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gesê: “Daar sal geen Palestynse staat wees nie”.

Bronne: NBC News, ABC News, BBC

Lees ook: Vyf mense dood, insluitend kinders, nadat Israel Libanon aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief