Lees ook: OVK in Limpopo bevestig stembokse is sonder toesig gelaat
Minstens 25 politieke partye wil die OVK hof toe vat oor “onregmatighede” tydens die proses om die stemme te tel.
Geen party het genoeg stemme gekry om ’n regering op sy eie te vorm nie en moet dus koalisies vorm.
Die OVK het die verkiesing “regverdig en vry” verklaar na die uitslae gisteraand bekendgemaak is.
Die MK-party, EFF, NCC, Al Jama-Ahen en ACDP is van die partye wat beswaar gemaak het teen die uitslae en wat met hofsake dreig.
Bronne: Daily Voice, IOL, DFA
Lees ook: OVK in Limpopo bevestig stembokse is sonder toesig gelaat





