Verwag meer rande in jou sak met brandstofprys wat daal

Lees ook :

Petrolprys daal vanaand
Petrolprys daal vanaand fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf vissermanne dood na hulle uit bottels ter see drink

Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig die prys van petrol en diesel daal vanaand.

93-oktaan-petrol sal daal met R1.05 per liter en 95-oktaan-petrol met 99 sent per liter. Diesel 0.05% sal met 30 sent per liter minder kos en diesel 0.005% 24 sent per liter.

Paraffien sal met 18 sent per liter daal.

Die nuwe pryse sal middernag ingestel word.

Bronne: ECR, The Citizen, BusinessTech

Lees ook: Vyf vissermanne dood na hulle uit bottels ter see drink

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief