Brekende Nuus
Afrikaans

Video: Bakkies Botha en komediant Schalk Bezuidenhout se WeBuyCars ‘Flip’it!’ episode 5

Komediant, Schalk Bezuidenhout toets twee "bakkies" uit.

WeBuyCars
Fotokrediet skermskoot van video WeBuyCars

In hierdie video toets komediant en akteur Schalk Bezuidenhout bakkies uit. Twee verskillende bakkies! ‘n Bakkie-voertuig teen Bakkies Botha.

Kyk na die verskillende toetse wat deur die twee uitgevoer word. Kan jy raai watter “bakkie” Schalk op die uiteinde kies?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.