Brekende Nuus
Afrikaans

Voormalige dwelmverslaafde se nuwe lewe

Garrow Coetzee en sy vrou, Melanie, met wie hy in April, 2017, getroud is.
Garrow Coetzee en sy vrou, Melanie, met wie hy in April, 2017, getroud is.

Met ‘n panga in die hand op pad om ‘n bejaarde vrou en haar bedlêende man dood te maak om hulle besittings te steel, het Garrow Coetzee (nou 41) se lewe tot stilstand geruk. Twee maande in die tronk, op 14 reeds ‘n alkoholis, op 15 ‘n dwelmverslaafde en agt jaar op straat is deel van Coetzee se verlede. Vandag lyk sy lewe heel anders.

Luister na hoe hy sy storie aan Conette le Roux van LiG vertel: