Nuusflits Uitgawe 1,626 — Monday 12 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,626 op Monday 12 August 2024.
Maak jou reg vir Toy Story 5 op 19 Junie 2026
Pixar het die storielyn vir die volgende Toy Story 5 aangekondig, waar Woody, Buzz en die span deur hul grootste uitdaging nog in die…
Weet-Bix stel nuwe geure bekend
Weet-Bix, die gewilde ontbytgraan van Bokomo, het onlangs nuwe geure bekendgestel, wat verbruikers anders sal laat kyk na die gewone Weet-Bix waarmee ons grootgeword…
Beskuldigde in plaasmoord laat vaar borgaansoek
Lees ook hier: https://nuusflits.com/verdagte-in-plaasmoord-gearresteer/ GAUTENG. – Andries Komane Sello (37), die beskuldigde van ‘n plaasmoord op 20 Julie waartydens ‘n bejaarde man (81) dood…
‘Dit is ‘n tydperk van bou en herstel’ – skoolhoof na Deveney Nel se moord
Lees ook hier: /https://nuusflits.com/vermiste-meisie-se-dood-ondersoek/ WES-KAAP. – Terwyl Hoërskool Overberg vandag “soort van” na normaal terugkeer en nie meer ‘n misdaadtoneel is nie, sê die…
Gemeenskapspatrolleerder in nek geskiet
NOORDWES. – Melusi Dladla (54), ‘n gemeenskapspatrolleerder, se liggaam is deur ‘n verbyganger in ‘n beboste gebied in Ziinaiville, naby die R510 in Thlabane…
Algeriese bokser maak saak oor aanlyn boeliery na Olimpiese Spele
Lees ook: Vroulike bokser onttrek van geveg teen vrou wat voorheen geslagsgeskiktheidstoets dop PARYS, FRANKRYK. – Die Algeriese bokser, Imane Khelif, het ‘n saak…
Nuwe belastingmaatreël vir Shein en Temu
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gaan vanaf volgende maand nuwe belastingmaatreëls implementeer wat spesifiek op inkopies vanaf die aanlyn winkels Shein en Temu gerig is.…
Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state
Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies VSA. – Die visepresident Kamala Harris het die voormalige president Donald…
Elandré spog met nuwe haarstyl
Elandré, gewilde SA-sanger, het sy kenmerkende haarstyl van golwende langer hare vir ‘n nuwe kort kapsel verruil. Die sanger van Vuur Op Die Water,…