Vragmotor en minibustaxi bots, geen ernstige beserings nie

Lees ook :

(Fotokrediet: Rusa, Facebook)
(Fotokrediet: Rusa, Facebook)

Niemand is ernstig beseer nadat ‘n vragmotor en ‘n taxi Sondag in Old Main Road in Ottawa gebots het nie.

Lede van Raction Unit South Africa (Rusa) het omstreeks 14:50 op die toneel aangekom.

Die bestuurder van ‘n wit Tata-vragmotor het teen ‘n wit Toyota Quantum wat in die teenoorgestelde rigting op pad was, gebots.

Drie insittendes van die minibustaxi het ligte beserings opgedoen en het nie mediese aandag op die toneel nodig gehad nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief