Lees ook: Steeds geen spoor van seun wat by Skulphoek verdwyn
KZN. – ’n Vrou wat op pad was na Johannesburg is Vrydagaand oorlede by die King Shaka Internasionale Lughawe kort voor sy op die vliegtuig sou klim.
Die vrou het gesukkel om asem te kry.
Sy is op die toneel deur paramedici dood verklaar, maar die oorsaak van haar dood is onbekend.
Die saak is aan die polisie oorhandig.
Bronne: EWN, IOL, The Citizen
Lees ook: Steeds geen spoor van seun wat by Skulphoek verdwyn





