Waarskuwing vir erge kouefront uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing uitgereik vir erge kouefront fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n erge kouefront vanaf Woensdag tot Donderdag uitgereik.

Lees ook: Kouefront vir die week voorspel

Die Wes-Kaap en Noord-Kaap is teen koue temperature onder 10°C gewaarsku. Swaar reën, sterk winde en deinings en sneeu word voorspel.

Mense word herinner om troeteldiere in hulle huise te hou en vee van ’n warm skuilplek te voorsien.

Bronne: SAWD

Lees ook: Kouefront vir die week voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief