KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings voorspel.
Lees ook: Verdagtes in aanhouding ná liggame gevind is
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms, met die moontlikheid van oorstromings, is vir vandag is vir dele van KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Gauteng uitgereik.
Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD





